Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Tristia" deur N.P. van Wyk Louw
" Tristia" deur N.P. van Wyk Louw [boodskap #22625] So, 25 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Groot asseblief!! Kan iemand die teks van N.P. van Wyk Louw se gedig
"TRISTIA" óf vir my stuur óf op die nuusgroep sit?
Groete uit Vlaanderen.
Inga.vanmeer...@ping.be
Re: " Tristia" deur N.P. van Wyk Louw [boodskap #22648 is 'n antwoord op boodskap #22625] Ma, 26 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Inga van Meerbergen-Verreet"

writes: > Groot asseblief!!
Kan iemand die teks van N.P. van Wyk Louw se gedig
> "TRISTIA" óf vir my stuur óf op die nuusgroep sit?
> Groete uit Vlaanderen.
> Inga.vanmeer...@ping.be

Daar is nie 'n gedig met die naam in
"Tristia en ander verse, voorspele en
vlugte 1950 - 1957" nie. (Dis 'n
bundel van omtrent 133 bladsye.)
'n Onderafdeling in die bundel word
genoem : "Tristia, elegiese verse
1951 - 1957." (Die onderafdeling wat
"Tristia" genoem word, bestaan uit
44 gedigte. Nie een van hulle het
die naam "Tristia" nie.) Wat is
aan jou voorgeskryf - 'n enkele
gedig of die 44 gedigte in "Tristia"?

Ek pos later 'n gedig wat net voor
die onderafdeling "Tristia" verskyn.
Dis die enigste gedig in die bundel
wat die naam Tristia in die titel
het. (Let wel, dis nie in die
onderafdeling "Tristia" nie.)

Gloudina
Vorige onderwerp: "Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: "Tristia en haar Voyou" deur NP van Wyk Louw (met stuk biografie)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 05:14:17 MGT 2024